Laerskool Fochville Golf Dag 30 April 2022

Laerskool Fochville se jaarlikse gholfdag was weereens 'n fees om te ondersteun.

Die sonnige en warm Saterdag was 'n genot vir al die spelers, en alhoewel almal hulle spel baie ernstig opgevat het, was daar wel tyd vir 'n vinnige spelletjie of twee by ons stalletjie en motor uitstalling.

Die Ben Morgenrood Groep wil net baie dankie se vir Hoof Ben Habbig van Laerskool Fochville en al sy personeel en leerlinge, vir die gellentheid en wonderlikke dag.

Laastens wil ons ook baie dankie se vir die Goldfields West Gholf Klub personeel, vir die asemrowende mooi baan en fasiliteite, en vir al die proffesionele bystand en diens van al die vriendlikke staff van die klub. Dankie julle, altyd 'n plesier om by julle te kan uitstal.