Rappies Rugby en Netbal dag

Learskool Rapportryer het op Saterdag 14 Junie, 'n welpie rugby en netbal dag gehou waar hulle 'n hele klompie skole van reggoor die provinsie genooi het.

Die weer was lieflik en die sport witwarm. Baie dankie aan die skool vir die geleentheid om die dag saam met almal te kon geniet.