Our Customers Stories

Facebook post - 18 March 2018

Charmaine Meintjes Hundermark
Baie geluk Rudi van Onselen met jou Nuwe Ranger. Veilige km's. Geniet jou bakkie! Dankie vir jou ondersteuning. Ek waardeer dit opreg!

Comments:
Gavin Smuts: Mense ry van ver om by jou motors te koop. Vriendelik, professioneel en so behulpsaam. Nog altyd net die beste kant van diens vanaf jou gekry Charmaine. Great assets to your company!!

Charmaine Meintjes Hundermark: Dankie Gavin Smuts!! Ek waardeer dit so baie! Ekt oulike kliente en geniet my werk!!

See post here

Google Business Review - 19 April 2018

Piet Brink
˜˜˜˜˜˜˜˜˜˜Vriendelike onvangs van personeel en hulle dienste met voertuie is uitstekkend.Hester(Hestie) vergeet altyd haar naam dankie vir jou vriendelike dienste.